winkelassistent [boodskap #129820] |
Sa, 15 Februarie 2020 18:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkelassistent
Afbreking: win•kel•as•sis•tent
Samestelling: winkel + assistent
Selfstandige naamwoord: winkelassistent
Meervoud: winkelassistente
Verkleinwoord: winkelassistentjie
Meervoud van verkleining: winkelassistentjies
Betekenis:
• Iemand wat klante in 'n winkel bedien.
Gebruik:
• Sy weergawe van die voorval strook nie met dié van die winkelassistent wat hom bedien het nie.
Vertaling:
Engels: store assistant
Nederlands: winkelassistent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|