wielmaker [boodskap #129819] |
Sa, 15 Februarie 2020 18:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wielmaker
Afbreking: wiel•ma•ker
Samestelling: wiel + maker
Selfstandige naamwoord: wielmaker
Meervoud: wielmakers
Verkleinwoord: wielmakertjie
Meervoud van verkleining: wielmakertjies
Betekenis:
• Iemand wat wiele vir karre en waens maak.
Gebruik:
• Hy was seker die beste wielmaker aan die Kaap.
Vertaling:
Engels: wheel maker
Nederlands: wielmaker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|