verpleër [boodskap #129818] |
Sa, 15 Februarie 2020 16:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verpleër
Afbreking: ver•ple•ër
Selfstandige naamwoord: verpleër
Meervoud: verpleërs
Verkleinwoord: verpleërtjie
Meervoud van verkleining: verpleërtjies
Betekenis:
• 'n Manlike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en siekes in 'n hospitaal te versorg.
Gebruik:
• Tydens die griepepidemie van 1918 het die skrywer Eitemal deeltyds as verpleër in 'n hospitaal gewerk.
Antoniem:
• verpleegster (vroulik)
Vertaling:
Engels: male nurse
Nederlands: verpleger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|