Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vennoot
vennoot [boodskap #129811] Sa, 15 Februarie 2020 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vennoot
Afbreking: ven•noot


Selfstandige naamwoord: vennoot
Meervoud: vennote
Verkleinwoord: vennootjie
Meervoud van verkleining: vennootjies

Betekenis:
• Iemand wat saam met jou 'n sakeonderneming (vennootskap) behartig.

Gebruik:
• Pasop dat jou vennoot jou nie verneuk nie.

Afgelei:
• sakevennoot
• vennootskap

Spelfout:
• venoot

Vertaling:
Engels: partner
Nederlands: vennoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penningmeester
Volgende onderwerp: tyding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 21:03:48 MGT 2024