penningmeester [boodskap #129810] |
Sa, 15 Februarie 2020 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
penningmeester
Afbreking: pen•ning•mees•ter
Selfstandige naamwoord: penningmeester
Meervoud: penningmeesters
Verkleinwoord: penningmeestertjie
Meervoud van verkleining: penningmeestertjies
Betekenis:
• Iemand wat die geldsake van 'n vereniging of klub behartig.
Gebruik:
• Die klub se penningmeester is verantwoordelik vir die finansiële kant van sake.
Sinoniem:
• tesourier
Afgelei:
• sekretaris-penningmeester
Vertaling:
Engels: treasurer
Nederlands: penningmeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|