| tesourier [boodskap #129809] |
Sa., 15 Februarie 2020 09:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tesourier
Afbreking: te•sou•rier
Selfstandige naamwoord: tesourier
Meervoud: tesouriers, tesouriere
Verkleinwoord: tesouriertjie
Meervoud van verkleining: tesouriertjies
Betekenis:
• Iemand wat die geldsake van 'n vereniging of klub behartig.
Gebruik:
• Die tesourier behartig die klub se finansiële sake.
Sinoniem:
• penningmeester
Afgelei:
• tesouriergeneraal
Vertaling:
Engels: treasurer
Nederlands: thesaurier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|