superintendent [boodskap #129805] |
Sa, 15 Februarie 2020 08:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
superintendent
Afbreking: su•per•in•ten•dent
Selfstandige naamwoord: superintendent
Meervoud: superintendente
Betekenis:
• 'n Persoon wat gemagtig is om toesig te hou, leiding te gee of te administreer, soos die hoof van 'n groot hospitaal.
Gebruik:
• 'n Superintendent van die polisie het die toneel besoek.
Afgelei:
• superintendent-generaal
Afkorting:
• supt.
Vertaling:
Engels: superintendent
Nederlands: superintendent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|