Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoffeerder
stoffeerder [boodskap #129803] Sa, 15 Februarie 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stoffeerder
Afbreking: stof•feer•der


Selfstandige naamwoord: stoffeerder
Meervoud: stoffeerders
Verkleinwoord: stoffeerdertjie
Meervoud van verkleining: stoffeerdertjies

Betekenis:
• Iemand wat stoele, rusbanke, ens. beklee.

Gebruik:
• 'n Professionele stoffeerder sal die bank vir jou kan oortrek.

Sinoniem:
• bekleër

Vertaling:
Engels: upholsterer
Nederlands: stoffeerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stenograaf
Volgende onderwerp: stuwadoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:42:50 MGT 2024