stenograaf [boodskap #129802] |
Sa, 15 Februarie 2020 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stenograaf
Afbreking: ste•no•graaf
Selfstandige naamwoord: stenograaf
Meervoud: stenograwe
Betekenis:
• Iemand wat 'n snelskrifskrywer is. Persoon wat stenografiese verslae skryf.
Gebruik:
• Hy het sy staatsdiens-eksamen suksesvol voltooi en as stenograaf en klerk in die landdroskantoor gewerk.
Sinoniem:
• snelskrywer
Vertaling:
Engels: stenographer, shorthand writer
Nederlands: stenograaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|