staatsaanklaer [boodskap #129801] |
Sa, 15 Februarie 2020 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20802 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsaanklaer
Afbreking: staats•aan•kla•er
Samestelling: staat + -s- + aanklaer
Selfstandige naamwoord: staatsaanklaer
Meervoud: staatsaanklaers
Verkleinwoord: staatsaanklaertjie
Meervoud van verkleining: staatsaanklaerties
Betekenis:
• Iemand wat namens die staat vervolg in 'n kriminele saak.
Gebruik:
• 'n Staatsaanklaer behartig strafsake in 'n landdroshof (distrikshowe en streekshowe) en tree onder die toesig van die direkteur van openbare vervolgings op.
Vertaling:
Engels: public prosecutor
Nederlands: openbare aanklager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|