tronkbewaarder [boodskap #129795] |
Vr, 14 Februarie 2020 20:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tronkbewaarder
Afbreking: tronk•be•waar•der
Samestelling: tronk + bewaarder
Selfstandige naamwoord: tronkbewaarder
Meervoud: tronkbewaarders
Verkleinwoord: tronkbewaardertjie
Meervoud van verkleining: tronkbewaardertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat die gevangenes in 'n tronk oppas.
Gebruik:
• Die tronkbewaarder het benoud die woedende magistraat se bevele uitgevoer.
Sinoniem:
• gevangebewaarder
• sipier
Vertaling:
Engels: gaoler, warder
Nederlands: gevangenbewaarder, gevangenbewaker, cipier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|