sipier [boodskap #129794] |
Vr, 14 Februarie 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sipier
Afbreking: si•pier
Selfstandige naamwoord: sipier
Meervoud: sipiere, sipiers
Verkleinwoord: sipiertjie
Meervoud van verkleining: sipiertjies
Betekenis:
• (verouderd) Die persoon wat die gevangenes in 'n tronk oppas.
Gebruik:
• Die sipier was nie juis bekend vir sy sagaardigheid nie.
Sinoniem:
• gevangebewaarder
• tronkbewaarder
Vertaling:
Engels: gaoler, warder
Nederlands: cipier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|