romansier [boodskap #129791] |
Vr, 14 Februarie 2020 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
romansier
Afbreking: ro•man•sier
Selfstandige naamwoord: romansier
Meervoud: romansiers
Betekenis:
• Iemand wat romans skrywe.
Gebruik:
• Vir die romansier is die fiksie die belangrikste element, terwyl die historikus die waarheid so duidelik as moontlik sal weergee.
Sinoniem:
• romanskrywer
• romanskryfster (vroulik)
Vertaling:
Engels: romancer
Nederlands: romanschrijver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|