rentenier [boodskap #129788] |
Vr, 14 Februarie 2020 14:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rentenier
Afbreking: ren•te•nier
Selfstandige naamwoord: rentenier
Meervoud: renteniers, renteniere
Verkleinwoord: renteniertjie
Meervoud van verkleining: renteniertjies
Betekenis:
• Iemand wat van sy rente lewe of inkomste van produksie ontvang sonder om by die produksieproses betrokke te wees.
Gebruik:
• Miskien is hy 'n rentenier, want hy lewe goed en dit lyk nie op hy eintlik werk nie.
Vertaling:
Engels: retired person that lives on interest
Nederlands: rentenier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|