Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » registrateur
registrateur [boodskap #129784] Vr, 14 Februarie 2020 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
registrateur
Afbreking: re•gi•stra•teur


Selfstandige naamwoord: registrateur
Meervoud: registrateurs
Verkleinwoord: registrateurtjie
Meervoud van verkleining: registrateurtjies

Betekenis:
• Iemand wat se taak dit is om alle kommunikasie rondom 'n saak skriftelik vas te lê en te orden.
• Die sekretaris van 'n universiteit.

Gebruik:
• Luidens die registrateur van banke is altesaam 27 aansoeke in die jaar ontvang vir die registrasie van verskillende tipes banke.
• Die Registrateur is aanspreeklik vir studenteregistrasies, gradeplegtighede en eksamens op institusionele vlak.

Vertaling:
Engels: registrar
Nederlands: griffier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regisseur
Volgende onderwerp: regspraktisyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 20:54:18 MGT 2024