rangeerder [boodskap #129781] |
Do, 13 Februarie 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rangeerder
Afbreking: ran•geer•der
Selfstandige naamwoord: rangeerder
Meervoud: rangeerders
Verkleinwoord: rangeerdertjie
Meervoud van verkleining: rangeerdertjies
Betekenis:
• Spoorwegbeambte wat trokke en waens rangskik en oor kort afstande verplaas.
Gebruik:
• Hy het as rangeerder by die ou Spoorweë gewerk tot hy ná 'n treinongeluk as medies ongeskik verklaar is om te werk.
Verwant:
• rangeerwerf
Vertaling:
Engels: shunter
Nederlands: rangeerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|