Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belus
belus [boodskap #129780] Do., 13 Februarie 2020 19:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belus
Afbreking: be•lus
Uitspraak: /bəˈlœs/


Byvoeglike naamwoord: belus
Attributief: beluste

Betekenis:
• Wat verlangend en soekend is.

Gebruik:
• Die publiek is op sensasie belus.

Sinoniem:
• begerig
• gretig

Hiponiem:
• geldbelus
• magsbelus
• sensasiebelus
• wraakbelus

Afgelei:
• belustheid
• belustig

Vertaling:
Engels: desire, crave, be keen on
Nederlands: belust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radioloog
Volgende onderwerp: rangeerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mei 12 12:53:41 UTC 2026