radioloog [boodskap #129779] |
Thu, 13 February 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radioloog
Afbreking: ra•dio•loog
Selfstandige naamwoord: radioloog
Meervoud: radioloë
Betekenis:
• 'n Mediese spesialis wat opgelei is om met X-straalapparate te werk en X-strale kan interpreteer.
Gebruik:
• Sy is na 'n radioloog verwys om met X-strale vas te stel hoe ver die kanker versprei het.
Vertaling:
Engels: radiologist
Nederlands: radioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|