psigiater [boodskap #129778] |
Thu, 13 February 2020 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
psigiater
Afbreking: psi•gi•a•ter
Selfstandige naamwoord: psigiater
Meervoud: psigiaters
Verkleinwoord: psigiatertjie
Meervoud van verkleining: psigiatertjies
Betekenis:
• 'n Dokter wat in psigiatrie spesialiseer. Persoon wat sielsiekes dokter.
Gebruik:
• As deel van sy kliniese evaluasie kan 'n psigiater verskeie toetse en ondersoeke laat doen: ’n geestestoestandtoets, ’n fisieke ondersoek, breinskandering, bloedtoets en nog meer.
Vertaling:
Engels: psychiatrist
Nederlands: psychiater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|