Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prospekteerder
prospekteerder [boodskap #129777] Do., 13 Februarie 2020 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Prospekteerder.
'n Prospekteerder.
prospekteerder
Afbreking: pros•pek•teer•der


Selfstandige naamwoord: prospekteerder
Meervoud: prospekteerders
Verkleinwoord: prospekteerdertjie
Meervoud van verkleining: prospekteerdertjies

Betekenis:
• Iemand wat na edelstene en -metale soek.

Gebruik:
• Die prospekteerder het klein hoeveelhede goud in hierdie rotse gevind.
• Dit is nietemin vir die prospekteerder die moeite werd om dit te myn.

Hiponiem:
• goudprospekteerder

Vertaling:
Engels: prospector
Nederlands: prospector

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: propagandis
Volgende onderwerp: psigiater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:49:57 UTC 2025