Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » promotor
promotor [boodskap #129775] Thu, 13 February 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
promotor
Afbreking: pro•mo•tor


Selfstandige naamwoord: promotor
Meervoud: promotors
Verkleinwoord: promotortjie
Meervoud van verkleining: promotortjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n saak bevorder of mense promoveer.
• (sport) Iemand wat 'n wedstryd, soos boks- of stoeigeveg, reël.

Gebruik:
• Studente word aangemoedig om 'n akademiese personeellid wat die voornemende promotor gaan wees te kontak.
• Elke belowende bokser het 'n goeie promotor nodig.

Vertaling:
Engels: promotor
Nederlands: promotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proefleser
Volgende onderwerp: propagandis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:22:30 UTC 2025