Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » produsent
produsent [boodskap #129773] Thu, 13 February 2020 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
produsent
Afbreking: pro•du•sent


Selfstandige naamwoord: produsent
Meervoud: produsente
Verkleinwoord: produsentjie
Meervoud van verkleining: produsentjies

Betekenis:
• Iemand wat iets produseer.

Gebruik:
• Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie.

Antoniem:
• verbruiker

Afgelei:
• filmprodusent
• wolprodusent

Vertaling:
Engels: producer
Nederlands: producent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pottebakker
Volgende onderwerp: proefleser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:24:46 UTC 2025