Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paleontoloog
paleontoloog [boodskap #129771] Thu, 13 February 2020 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
paleontoloog
Afbreking: pa•leon•to•loog


Selfstandige naamwoord: paleontoloog
Meervoud: paleontoloë
Verkleinwoord: paleontoloogie
Meervoud van verkleining: paleontoloogies

Betekenis:
• 'n Kenner van fossiele. Wetenskaplike wat paleontologie beoefen, dus iemand die fossiele of die oorblyfsels van afgestorwe organismes bestudeer.

Gebruik:
• Die paleontoloog het 'n fossieldraende rots geïdentifiseer wat met sorg opgegrawe word.

Vertaling:
Engels: paleontologist
Nederlands: paleontoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parfumeur
Volgende onderwerp: pottebakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 22:59:13 UTC 2025