parfumeur [boodskap #129770] |
Thu, 13 February 2020 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parfumeur
Afbreking: par•fu•meur
Selfstandige naamwoord: parfumeur
Meervoud: parfumeurs
Verkleinwoord: parfumeurtjie
Meervoud van verkleining: parfumeurtjies
Betekenis:
• Iemand wat reukwater maak en verkoop.
Gebruik:
• Ervare parfumeurs word met die term "die Neus" aangedui.
Vertaling:
Engels: perfumer
Nederlands: parfumeur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|