Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omroeper
omroeper [boodskap #129767] Wed, 12 February 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omroeper
Afbreking: om•roe•per


Selfstandige naamwoord: omroeper
Meervoud: omroepers
Verkleinwoord: omroepertjie
Meervoud van verkleining: omroepertjies

Betekenis:
• Iemand wat programme uitsaai en aankondigings doen, tipies oor radio of TV.

Gebruik:
• Die omroeper is afgedank nadat jy 'n stout grappie oor die lug vertel het.

Sinoniem:
• aankondiger
• radiokommetator
• radio-omroeper
• uitsaaier

Antoniem:
• omroepster (vroulik)

Vertaling:
Engels: announcer
Nederlands: omroeper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nyweraar
Volgende onderwerp: ontvangsdame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:11:51 UTC 2025