nyweraar [boodskap #129766] |
Wo, 12 Februarie 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nyweraar
Afbreking: ny•we•raar
Selfstandige naamwoord: nyweraar
Meervoud: nyweraars
Verkleinwoord: nyweraartjie
Meervoud van verkleining: nyweraartjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n aandeel in 'n nywerheid het.
Gebruik:
• Sammy Marks was 'n Suid-Afrikaanse nyweraar en finansier.
Vertaling:
Engels: manufacturer, industrialist, producer
Nederlands: nijveraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|