meteoroloog [boodskap #129763] |
Wed, 12 February 2020 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meteoroloog
Afbreking: me•te•o•ro•loog
Selfstandige naamwoord: meteoroloog
Meervoud: meteoroloë
Betekenis:
• Iemand wat die weer en klimaat bestudeer. Persoon wat meteorologie as beroep beoefen.
Gebruik:
• Die werk van 'n meteoroloog begin met die noukeurige meting van die temperatuur, lugdruk, lugvogtigheid, neerslag, wolke en windsnelhede.
Sinoniem:
• weerkundige
• weerprofeet
• weervoorspeller
Vertaling:
Engels: meteorologist
Nederlands: meteoroloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|