draak [boodskap #129760] |
Wed, 12 February 2020 14:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draak
Afbreking: draak
Uitspraak: /draːk/
Selfstandige naamwoord: draak
Meervoud: drake
Verkleinwoord: drakie
Meervoud van verkleining: drakies
Betekenis:
• 'n Reptiel met 'n gesplete tong en 'n lang stert wat kan vlieg en vuur spoeg.
• (figuurlik) 'n Uiters ongure persoon.
Gebruik:
• Daar is talle mites waarin 'n draak 'n 'n maagd of 'n skat van goud oppas.
• Sy is 'n regte draak.
Spreekwoord:
• Die draak steek. [Die gek skeer. Iemand vir die gek hou.]
Hiperoniem:
• fabeldier
Afgelei:
• draakagtig
Vertaling:
Engels: dragon
Nederlands: draak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|