monografie [boodskap #129759] |
Wed, 12 February 2020 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monografie
Afbreking: mo•no•gra•fie
Selfstandige naamwoord: monografie
Meervoud: monografieë
Betekenis:
• 'n Wetenskaplike boek of verhandeling oor 'n enkele onderwerp wat deur 'n enkele outeur geskryf is.
Gebruik:
• In sy monografie 'Kerkgebouwe vir Suidafrika', beklemtoon die argitek Gerard Moerdijk die swak akoestiek wat in Suid-Afrikaanse kerke aangetref word.
Afgelei:
• monografies
• monografis
Vertaling:
Engels: monography
Nederlands: monografie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|