Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » masseur
masseur [boodskap #129756] Wed, 12 February 2020 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
masseur
Afbreking: mas•seur


Selfstandige naamwoord: masseur
Meervoud: masseurs
Verkleinwoord: masseurtjie
Meervoud van verkleining: masseurtjies

Betekenis:
• Iemand wat mense masseer (spiere vryf).

Gebruik:
• Terwyl die masseur se geoefende hande haar spiere bewerk wonder sy of dit haar spanning sal verlig.

Sinoniem:
• masseerder

Antoniem:
• masseuse (vroulik)

Vertaling:
Engels: masseur
Nederlands: masseur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masjinis
Volgende onderwerp: masseuse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 22:57:55 UTC 2025