Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » marconis
marconis [boodskap #129754] Wed, 12 February 2020 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
marconis
Afbreking: marconis


Selfstandige naamwoord: marconis
Meervoud: marconiste

Betekenis:
• Offisier wat die radio of 'n skip of 'n vliegtuig bedien, tipies 'n persoon wat opgelei is om morsekode te kan stuur en te kan ontvang.

Gebruik:
• Die marconis se noodroep is nie beantwoord nie.

Sinoniem:
• radiotelegrafis

Vertaling:
Engels: wireless operator
Nederlands: marconist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magasynmeester
Volgende onderwerp: masjinis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 22:54:24 UTC 2025