begrafnisondernemer [boodskap #129752] |
Tue, 11 February 2020 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begrafnisondernemer
Afbreking: be•graf•nis•on•der•ne•mer
Samestelling: begrafnis + ondernemer
Selfstandige naamwoord: begrafnisondernemer
Meervoud: begrafnisondernemers
Verkleinwoord: begrafnisondernemertjie
Meervoud van verkleining: begrafnisondernemertjies
Betekenis:
• Iemand wat verantwoordelik is vir die reëlings van 'n begrafnis.
Gebruik:
• Die begrafnisondernemer reël alles vir jou, die doodsertifikaat, vervoer, tyd by 'n krematorium, ens.
Vertaling:
Engels: undertaker, mortician, funeral director
Nederlands: begrafenisondernemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|