vlugkelner [boodskap #129751] |
Tue, 11 February 2020 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlugkelner
Afbreking: vlug•kel•ner
Samestelling: vlug + kelner
Selfstandige naamwoord: vlugkelner
Meervoud: vlugkelners
Verkleinwoord: vlugkelnertjie
Meervoud van verkleining: vlugkelnertjies
Betekenis:
• 'n Man wat lugpassasiers bedien.
Gebruik:
• Het jy al ooit gewonder hoe dit moet wees om ‘n vlugkelner te wees wat vreemde demonstrasies voor almal moet doen en die hele tyd moet glimlag?
Antoniem:
• lugwaardin
Vertaling:
Engels: steward, flight attendant
Nederlands: steward
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|