| lugwaardin [boodskap #129750] |
Di., 11 Februarie 2020 19:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Lugwaardin verduidelik die noodprosedures aan boord van 'n vliegtuig.
lugwaardin
Afbreking: lug•waar•din
Samestelling: lug + waardin
Selfstandige naamwoord: lugwaardin
Meervoud: lugwaardinne
Verkleinwoord: lugwaardinnetjie
Meervoud van verkleining: lugwaardinnetjies
Betekenis:
• 'n Dame wat lugpassasiers bedien.
Gebruik:
• Die lugwaardin kyk of al die passasiers vasgegordel is voor die vliegtuig kan opstyg.
Antoniem:
• vlugkelner
Vertaling:
Engels: stewardess, air hostess, female flight attendant
Nederlands: stewardess
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|