Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodgieter
loodgieter [boodskap #129744] Tue, 11 February 2020 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
loodgieter
Afbreking: lood•gie•ter


Selfstandige naamwoord: loodgieter
Meervoud: loodgieters
Verkleinwoord: loodgietertjie
Meervoud van verkleining: loodgietertjies

Betekenis:
• Iemand wat met pype, krane, geute, ens. werk.

Gebruik:
• 'n Loodgieter moet hardwerkend wees, nie deur vreemde reuke afgesit word nie, bereid wees om in vuil plekke in te kruip, en verstaan hoe dreinering en waterdruk werk.

Vertaling:
Engels: plumber
Nederlands: loodgieter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leweransier
Volgende onderwerp: loods
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:08:57 UTC 2025