lektor [boodskap #129741] |
Tue, 11 February 2020 06:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lektor
Afbreking: lek•tor
Selfstandige naamwoord: lektor
Meervoud: lektore, lektors
Verkleinwoord: lektortjie
Meervoud van verkleining: lektortjies
Betekenis:
• Akademiese deskundige wat lesinge en onderrig op 'n voltydse of deeltydse basis gee. 'n Dosent aan 'n universiteit, een rang laer as hoogleraar.
Gebruik:
• Die studente raas so dat ons nie die lektor kan hoor praat nie.
Antoniem:
• lektrise
Vertaling:
Engels: lecturer, lector
Nederlands: lector
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|