ketter [boodskap #129738] |
Mon, 10 February 2020 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ketter
Afbreking: ket•ter
Selfstandige naamwoord: ketter
Meervoud: ketters
Verkleinwoord: kettertjie
Meervoud van verkleining: kettertjies
Betekenis:
• 'n Voorstander van 'n teenstrydige geloof of gebruik wat die heersende orde bedreig.
Gebruik:
• Die ketter is lewend op die markplein verbrand.
Spreekwoord:
• Elke ketter het sy letter. [Elkeen weet hoe om redes vir sy bewerings te kry.]
Sinoniem:
• afvallige
• dwaalleraar
• sondaar
Hiperoniem:
• aartsketter
Afgelei:
• ketterjag
• ketterjagter
• kettery
Vertaling:
Engels: heretic
Nederlands: ketter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|