Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minimum
minimum [boodskap #129735] Mon, 10 February 2020 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
minimum
Afbreking: mi•ni•mum
Uitspraak: /mɪnɪməm/


Selfstandige naamwoord: minimum
Meervoud: minimums, minima

Betekenis:
• Die kleinste moontlike waarde.

Gebruik:
• Sommige studierigtings vereis 'n minimum prestasievlak in sekere skoolvakke.

Antoniem:
• maksimum

Afgelei:
• minimaal
• minimumloon
• minimumplig
• minimumprys
• minimumstandaard
• minimumtarief
• minimumvereistes

Vertaling:
Engels: minimum
Nederlands: minimum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maksimum
Volgende onderwerp: mopkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:06:03 UTC 2025