Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardvark
aardvark [boodskap #129732] Mon, 10 February 2020 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee aardvarke.
Twee aardvarke.
aardvark
Afbreking: aard•vark
Samestelling: aard + vark


Selfstandige naamwoord: aardvark
Meervoud: aardvarke
Verkleinwoord: aardvarkie
Meervoud van verkleining: aardvarkies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Soogdier van Afrika met 'n lang snoet wat baie soos 'n vark lyk en snags aktief is, Orycteropus afer.

Gebruik:
• Telkens moet ek my opnuut verwonder as ek 'n plaaslike woordeboek oopslaan by die eerste letter en daar staan aardvark - die oergedrog wroet en brom alleen nog in die vermolmde blaaie van die koloniale leksikon. [Daniel Hugo, 1984]

Sinoniem:
• erdvark

Vertaling:
Engels: aardvark
Nederlands: aardvarken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doofpot
Volgende onderwerp: erdvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:08:06 UTC 2025