Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwartiermeester
kwartiermeester [boodskap #129727] Mon, 10 February 2020 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwartiermeester
Afbreking: kwar•tier•mees•ter
Samestelling: kwartier + meester


Selfstandige naamwoord: kwartiermeester
Meervoud: kwartiermeesters
Verkleinwoord: kwartiermeestertjie
Meervoud van verkleining: kwartiermeestertjies

Betekenis:
• 'n Offisier wat na die kwartiere (huisvesting vir soldate) omsien en vir die voorsiening van voorrade sorg.

Gebruik:
• Ons gaan binnekort uit koeëls uit loop, waar is die kwartiermeester as mens hom nodig kry?

Afgelei:
• kwartiermeester-generaal

Afkorting:
• KM

Vertaling:
Engels: quartermaster
Nederlands: kwartiermeester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kurator
Volgende onderwerp: lettersetter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:10:52 UTC 2025