Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuiper
kuiper [boodskap #129725] Mon, 10 February 2020 06:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kuipers wat vate maak.
Kuipers wat vate maak.
kuiper
Afbreking: kui•per


Selfstandige naamwoord: kuiper
Meervoud: kuipers
Verkleinwoord: kuipertjie
Meervoud van verkleining: kuipertjies

Betekenis:
• Iemand wat kuipe, vate en soortgelyke houtvoorwerpe maak.

Gebruik:
• Houers word vandag meestal van plastiek gemaak wat die kuiper se werk tot wynplase beperk waar wyn nog in hout verouder word.

Verwant:
• kuip
• kuipery

Vertaling:
Engels: cooper
Nederlands: kuiper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruier
Volgende onderwerp: kurator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:55:32 UTC 2025