Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruier
kruier [boodskap #129724] Mon, 10 February 2020 06:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kruier wat bagasie vervoer.
'n Kruier wat bagasie vervoer.
kruier
Afbreking: krui•er


Selfstandige naamwoord: kruier
Meervoud: kruiers
Verkleinwoord: kruiertjie
Meervoud van verkleining: kruiertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat bagasie op 'n stasie of lughawe rondstoot of vervoer.

Gebruik:
• Die kruier sal u tasse neem.

Sinoniem:
• bagasiedraer
• bagasievervoerder

Verwant:
• kruiwa

Vertaling:
Engels: porter, luggageporter
Nederlands: kruier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleptomaan
Volgende onderwerp: kuiper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:42:26 UTC 2025