kleptomaan [boodskap #129723] |
Sun, 09 February 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleptomaan
Afbreking: klep•to•maan
Selfstandige naamwoord: kleptomaan
Meervoud: kleptomane
Verkleinwoord: kleptomaantjie
Meervoud van verkleining: kleptomaantjies
Betekenis:
• Iemand met 'n abnormale drang om te steel. 'n Steelsugtige persoon; 'n persoon met steelsiekte.
Gebruik:
• Ware kleptomanie is skaars en iemand wat die gewoonte het om te steel is nie noodwendig 'n kleptomaan nie.
Afgelei:
• kleptomanie
• kleptomanies
Vertaling:
Engels: maniacal thief, kleptomaniac
Nederlands: kleptomaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|