Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstandig
verstandig [boodskap #129722] Sun, 09 February 2020 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstandig
Afbreking: ver•stan•dig


Byvoeglike naamwoord: verstandig
Vergrotende trap: verstandiger
Oortreffende trap: verstandigste
Attributief: verstandige
Partitief: verstandigs

Betekenis:
• Met die nodige verstand; deurdag en met goeie oordeel.

Gebruik:
• 'n Verstandige vrou bevorder die belange van haar huis. [Spreuke 14:1]

Vergelyking:
• so verstandig soos Salomo

Sinoniem:
• intelligent
• nadenkend
• oordeelkundig
• rasioneel
• wys

Antoniem:
• dwaas
• onverstandig

Vertaling:
Engels: sensible, wise, intelligent, reasonable
Nederlands: verstandig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruidenier
Volgende onderwerp: kleptomaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:52:05 UTC 2025