komponis [boodskap #129719] |
Sun, 09 February 2020 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
komponis
Afbreking: kom•po•nis
Selfstandige naamwoord: komponis
Meervoud: komponiste
Betekenis:
• Iemand wat musiek skryf. Persoon wat musiekstukke komponeer.
Gebruik:
• Johan Joubert komponeer instrumentale en vokale musiek en is die eerste komponis van 'n werklik Suid-Afrikaanse opera, In die droogte (1956).
Sinoniem:
• toondigter
Vertaling:
Engels: composer
Nederlands: componist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|