Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommentator
kommentator [boodskap #129718] Sun, 09 February 2020 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommentator
Afbreking: kom•men•ta•tor


Selfstandige naamwoord: kommentator
Meervoud: kommentators, kommentatore
Verkleinwoord: kommentatortjie
Meervoud van verkleining: kommentatortjies

Betekenis:
• Iemand wat aktuele kommentaar lewer, soos om gebeure oor die radio uit te saai.

Gebruik:
• RSG is op soek na 'n kommentator met 'n wye belangstellingsveld wat sportsoorte soos sokker, rugby, gholf, atletiek, swem, tennis en krieket kan uitsaai.

Afgelei:
• radiokommentator
• sportkommentator
• TV-kommentator

Vertaling:
Engels: commentator
Nederlands: commentator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kassier
Volgende onderwerp: komponis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:02:57 UTC 2025