Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kassier
kassier [boodskap #129717] Sun, 09 February 2020 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kassier
Afbreking: kas•sier


Selfstandige naamwoord: kassier
Meervoud: kassiere, kassiers
Verkleinwoord: kassiertjie
Meervoud van verkleining: kassiertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat geld ontvang en uitbetaal.

Gebruik:
• Die kassier sit sonder verskoning die "gesluit"-bordjie voor my neus neer en gaan op ete.

Afgelei:
• kassierskantoor

Vertaling:
Engels: cashier, banker
Nederlands: kassier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karweier
Volgende onderwerp: kommentator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:52:57 UTC 2025