Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karweier
karweier [boodskap #129716] Sun, 09 February 2020 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
karweier
Afbreking: kar•wei•er


Selfstandige naamwoord: karweier
Meervoud: karweiers
Verkleinwoord: karweiertjie
Meervoud van verkleining: karweiertjies

Betekenis:
• Iemand wat goedere vervoer.

Gebruik:
• Die karweier ry met sy trokkie om die bloekomdraai en trap die boer se hoenderhaan dood.

Vertaling:
Engels: transport rider
Nederlands: transporter, vervoerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerlig
Volgende onderwerp: kassier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:48:56 UTC 2025