Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerlig
weerlig [boodskap #129715] Sun, 09 February 2020 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Weerlig wat die Eiffeltoring slaan.
Weerlig wat die Eiffeltoring slaan.
weerlig
Afbreking: weer•lig
Samestelling: weer + lig


Selfstandige naamwoord: weerlig
Meervoud: weerligte
Verkleinwoord: weerliggie
Meervoud van verkleining: weerliggies

Betekenis:
• Die flits van lig wat met 'n donderslag gepaard gaan.
• Massiewe, vlugtige elektriese stroom wat tussen wolke, dele van 'n wolk, of 'n wolk en die grond vloei.

Gebruik:
• Ons hond is doodbang vir weerlig.
Weerlig is 'n kragtige natuurlike elektrostatiese ontlading wat tydens 'n donderstorm ontstaan.

Sinoniem:
• blits
• bliksem

Afgelei:
• weerligafleier
• weerligmeter
• weerligstraal

Vertaling:
Engels: lightning
Nederlands: weerlicht, bliksem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaartjiesondersoeker
Volgende onderwerp: karweier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:46:33 UTC 2025