Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaartjiesondersoeker
kaartjiesondersoeker [boodskap #129714] Sun, 09 February 2020 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaartjiesondersoeker
Afbreking: kaar•tjies•on•der•soe•ker
Samestelling: kaartjies + ondersoeker


Selfstandige naamwoord: kaartjiesondersoeker
Meervoud: kaartjiesondersoekers

Betekenis:
• Iemand wat kaartjies op 'n bus, trein, ens. nagaan.

Gebruik:
• Die kaartjiesondersoeker was nou al drie keer hier lang verby gewees.

Sinoniem:
• kaartjieknipper
• kondukteur

Vertaling:
Engels: ticket examiner, conductor
Nederlands: conducteur, kaartjesknipper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamgebergte
Volgende onderwerp: weerlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:19:24 UTC 2025